TLU SA het 1992 baanbrekerswerk gedoen met die vestiging van ‘n Boeremarkkonsep wat landswyd in verskillende vorms toegepas word. Die konsep berus op ‘n verkorting in die prysketting tussen die produsent en die verbruiker, wat tot beide partye se voordeel strek.
Die Boeremark word reeds vir 31 jaar suksesvol aangebied. Duisende verbruikers stroom Saterdagoggende na die mark om plaasprodukte by die produsente te koop.
TLU SA het 1992 baanbrekerswerk gedoen met die vestiging van ‘n Boeremarkkonsep wat landswyd in verskillende vorms toegepas word. Die konsep berus op ‘n verkorting in die prysketting tussen die produsent en die verbruiker, wat tot beide partye se voordeel strek. Die Boeremark word reeds vir een-en-dertig jaar suksesvol aangebied. Duisende verbruikers stroom Saterdagoggende na die mark om plaasprodukte en meer te koop.