Gereelde vrae

Doen hier aansoek / Apply here: Aansoekvorm / Application form

Dankie vir jou belangstelling. Alle aansoeke word binne 4 weke hersien en ons sal jou kontak sodra die proses voltooi is. Goedkeuring is nie gewaarborg nie.

Thank you for your interest. All applications are reviewed within 4 weeks, and we will contact you as soon as the review process has been completed. Approval is not guaranteed.

Die Boeremark is slegs op Saterdae oop van 05:30 – 09:30. As ‘n Christelike vakansiedag (Geloftedag/Kersdag) op die Saterdag val, is die mark gesluit.

Ons het elke nou en dan ‘n aandmark en kondig die datum vroegtydig aan op sosiale media.

Die mark is oop ten spyte van die weer. Dit bly wel elke stalletjie eienaar se keuse of hulle dan by die mark wil wees of nie.

Honde is baie welkom by die Boeremark, mits hul eienaars by hierdie reëls hou:

  • Honde moet te alle tye aan ‘n leiband wees
  • Honde moet goed gesosialiseer wees, aggressiewe honde moet eerder tuis bly.
  • Sponsdorings moet asb opgetel word.

Wanneer ‘n besoeker nie by die reëls hou nie, gaan hul gevra word om die mark te verlaat.

Toegang is gratis, vir altyd!

Daar is spesiale parkeerplekke en ook badkamers vir gestremdes.